‘n Blokbespreking is by Airport Hotel, Horseshoe INN en Mondior Manor Gastehuis, Kimberley gemaak. (sien tariewe onder).
Daar is wel ander gastehuise en hotelle beskikbaar in Kimberley sou u dit verkies. Om verwarring uit te skakel versoek ons u om asseblief deur Agri Noord-Kaap besprekings te doen.
Skakel Marian van der Westhuizen by 053 832 9595 of 083 633 6446 om u bespreking te maak.
Kongresgangers is self vir die betaling van hul akkommodasie verantwoordelik.