President van Agri Noord-Kaap,
nooi u vriendelik uit na
Agri Noord-Kaap se 44ste Kongres
op 23-24 Augustus 2023 by die
Showhorse Konferensiesentrum, Horseshoe Inn,
N12, Kimberley.
U metgesel/gade is welkom om die Damesprogram
op Donderdag, 24 Augustus 2023 by te woon
(afsonderlike uitnodiging volg).
U en u metgesel/gade word hartlik uitgenooi om
Woensdagaand, 23 Augustus 2023 om 19:00
’n Dinee saam met ons by Horseshoe Inn te kom geniet.