President van Agri Noord-Kaap,
nooi u vriendelik uit na
Agri Noord-Kaap se 46ste Kongres
op 20-21 Augustus 2025 by die
Salem Konferensiesaal, N12 Kaapstad pad,
Langs Engen Garage, Kimberley.
U en u metgesel/gade word hartlik uitgenooi om
Woensdagaand, 20 Augustus 2025 om 19:00
’n Dinee saam met ons by Salem Konferensiesaal, N12 Kaapstad pad, Langs Engen Garage,
Kimberley te kom geniet.
U metgesel/gade is welkom om die Damesprogram
op Donderdag, 21 Augustus 2025 by te woon
(afsonderlike uitnodiging volg).