Gabriel Snyman, Orania Dorpsraad

Koos doen al jare werk vir Orania Dorpsraad en sy diens is van uitnemende gehalte.
Koos het ‘n manier om jou gedagtes in ‘n ontwerp met die regte “look & feel” vas te vang en ook na terugvoer te luister en die konsepontwerp aan te pas totdat jy tevrede is.
Koos draai ook nie; sy diens is vriendelik en flink.
Ek sal Koos gemaklik vir enige besigheid aanbeveel wat ‘n langtermyn korporatiewe identiteit wil vestig en verder uitbou.